Pablo Picasso hou sy eerste uitstalling in Parys.
Sleutelwoord Argiewe:Pablo Picasso
Josephine Baker
Josephine Baker was ’n ikoon in die ware sin van die woord. Sy is in uiterste armoede gebore in St. Louis, Amerika in 1906 en moes reeds op ag begin werk. In die ouderdom van 19 jaar, na twee huwelike, verruil sy Frankryk vir Amerika. Vir die swart kelnerin en danser was Parys ’n plek …
Salvator Mundi breek wêreldrekord
“Salvator Mundi”, ’n skildery wat die Christus-figuur uitbeeld, is vir net minder as R6,5 biljoen verkoop. Meer as Suid-Afrika se handelsoorskot in Augustus vanjaar.
R780 miljoen vir meisies op ’n brug
Edvard Munch se skildery, “Pikene på broen” (Meisies op die brug – 1902) is Maandag in New York opgeveil vir R779,3 miljoen.
Picasso tekening
‘n Bladsy met ’n tekening wat uit een van Pablo Picasso se sketsboeke geskeur is, sal oor twee weke in Kaapstad onder die hamer kom.
JAG Eeufees
Antoinette Murdoch vertel meer van die JAG Eeufees.
Picasso se vroue bly duur
Pablo Picasso se olieverf skildery “Les femmes d’Alger” is gister vir ’n rekordbedrag verkoop na ‘n verwoede gebieëry tussen vyf voornemende kopers tydens ’n veiling by Christie’s in New York.
Picasso in erotiese luim haal miljoene
Pablo Picasso se olieverfskildery “Nature morte aux tulipes” (1932) is vir sowat R360 miljoen verkoop in New York.
Skilderye weg uit Kunsthal Rotterdam
Verskeie waardevolle skilderye is uit die museum Kunsthal Rotterdam gesteel.
Picasso-skildery verkoop vir R110 miljoen
Pablo Picasso se Femme assise, wat ‘n skildery is van sy hoog swanger minnares Francoise Gilot, is verlede week vir R110 miljoen verkoop.
