Kieslys

Close


*/

27 Desember
2018
Musiek Teater
266 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Josephine Baker

Josephine Baker was ’n ikoon in die ware sin van die woord.

Sy is in uiterste armoede gebore in St. Louis, Amerika in 1906 en moes reeds op ag begin werk. In die ouderdom van 19 jaar, na twee huwelike, verruil sy Frankryk vir Amerika. Vir die swart kelnerin en danser was Parys ’n plek waar sy kon vry wees. Dit is ook hier waar sy roem verwerf as cabaret kunstenaar.

Binne 10 jaar is sy een van die hoogs betaalde kunstenaars in Europa. Onder haar vriende tel Pablo Picasso en Ernest Hemmingway en op een stadium het sy ’n verhouding met Frida Kahlo.

Met die Tweede Wêreldoorlog staak sy haar vermaaklikheidsloopbaan toe die Duitsers Parys beset.Sy word ’n spioen vir die Franse weerstandsbeweging, eers in Frankryk en later in Noord-Afrika. In 1943 word sy amptelik lid van die Franse Lugmag met die rang van tweede-luitenant. Sy word ook later erken en vereer as een van Frankryk se helde van die oorlog.

Na die oorlog sit syhaar loopbaan voort as kunstenaar. Sy raak ook aktief betrokke in veldtogte teen rassisme en maak 11 aangenome kinders groot. Met haar dood in 1975 is sy met volle militêre eerbewyster ruste gelê.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Musiek, Teater
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Musiek, Teater
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Musiek, Teater
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Musiek, Teater
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Musiek, Teater
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...
Robert
2019-01-10 18:11:44
Hi annarine dis Robert hoe kan ek met u kontak maak. Stuur asb virmy 'n epos na robert. conradie91@...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD