Ensete ventricosum
Plante in hierdie genus lyk soos piesangbome, maar in plaas van piesangs dra hulle blomme. Die wildepiesang kom natuurlik voor in die noorde van Suid-Afrika.
Die wildepiesang word so hoog soos ’n boom, tot 12 meter en die blare word tot 5 meter lank en 1 meter breed.

Hi. Baie movies. Ons is also 'n Wyle opsoek name so een. Waar Kan ek een Koop?