Macronectes halli
Hierdie voel is ’n gereelde gesig aan die Suid-Afrikaanse kus en word uitgeken aan hul reuse- bleek snawels, smal vlerke en bonkige lywe. Die snawel is vleeskleurig met ’n donker punt. Die gesig is witterig.
Die grootnellie is veral volop by robbekolonies aan die weskus.


Lewer kommentaar