Die geelbekpylstormvoël is ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Kategorie Argiewe:Voëls
Grootpylstormvoël / Great Shearwater
Die grootpylstormvoël is ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Pediunker / Grey Petrel
Die pediunker is ’n seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Fulmarwalvisvoël / Fulmar Prion
’n Walvisvoël met ’n helderder blou onderkant en duideliker M oor die vlerke en rug.
Sasol Voëls van Suider-Afrika
Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges.
Swartstertwalvisvoël / Fairy Prion
Die swartstertwalvisvoël word selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien.
Dunbekwalvisvoël / Slender-billed Prion
Die beste tyd van die jaar om die dunbekwalvisvoël aan die Suid-Afrikaanse kus te sien is in die winter.
Marionwalvisvoël / Salvin’s Prion
Die Marionwalvisvoël is ’n seldsame besoeker aan Suid-Afrika.
Antarktiese walvisvoël / Antarctic Prion
(Pachyptila v. desolata)’n Skaars besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Indien jy een sien sal dit gewoonlik in die winter wees. Dit is die kleinste en algemeenste walvisvoël.(foto: Trevor Lancaster)
Breëbek-walvisvoël / Broad-billed Prion
Pachyptila vittataBesoek gewoonlik die Suid-Afrikaanse weskus, maar nie gereeld nie.