Calonectris diomedea
Die geelbekpylstormvoël is ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël het ’n geel snawel en vlieg stadiger as ander pylstormvoëls.