Pachyptila turtur

Die swartstertwalvisvoël word selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien. Jou beste kan is van Junie tot November.

Dit is ’n klein, bleek walvisvoël.

Swartstertwalvisvoël / Fairy Prion (foto JJ Harrison)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply