Die naam kanarie word gebruik vir enigeen van verskillende soorte sangvoëls van die familie Fringilidae.
Kategorie Argiewe:Voëls
Hulp met jou African Grey
Jong African Grey papegaaie wat met die hand gevoer word kan reeds binne die eerste paar weke van hul lewe ‘n paar woorde begin mompel. Net soos wilde papegaaie hul vokalisering by hul ouers aanleer, so leer mak papegaaie om hul menslike ouers na te boots.Die eerste woorde wat hulle leer is gewoonlik eenvoudig en …
Voëls
A 5 Maniere om jou papegaai te bederf Adeliepikkewyn African Grey Alles oor vere Antarktiese stormvoël Antarktiese walvisvoël Atlantiese geelneusalbatros Atlantiese stormvoël B Badtyd vir jou papegaai Bandkeelpikkewyn Bassiaan Bloubekalbatros (-malmok) Bloustormvoël Breëbek-walvisvoël Brilbassiaan Brilpikkewyn Bruinalbatros (-malmok) Bytende papegaaie C Codie D Delilah Die onvoorspelbaarheid van die African Grey Die tienerpapegaai Dikbekstreepkoppie Donkervlerkkeilstert Donsveerstormvoël Dunbekwalvisvoël …
Raad met voëls
Alle Ringnek-eienaars en alle voëlliefhebbers – vir die beste raad en advies rakende kos en al die moets en moenies omtrent Ringnekke, kontak gerus Elrie Fourie. Onderstepoort Voëlafdeling het my na haar verwys nadat ons Volstruis, ons Ringnek, gekry het. Vandag ‘n jaar later praat hy ons uit die huis uit en is ‘n baie …
Hierdie sebra-kruising is vir pikkewyne
Die Stad Kaapstad het ´n “pikkewyn-kruising” — stellig die eerste ter wêreld — op die Simonstadse hoofweg aangebring op aandrang van bestuurders van die Kaapse Skiereiland Nasionale Park, wat oor die doodry van hierdie geveerde voetgangers begaan is.
