Kanarie

Die naam kanarie word gebruik vir enigeen van verskillende soorte sangvoëls van die familie Fringilidae.

Sluit aan by die Gesprek

5 Kommentare

  1. Ek is opsoek na Kanarie-klubs in Mpumalanga of Gauteng. Ek het ‘n besonderse kanarie en wil dit graag met ander mense met dieselfde belangstelling deel. Is daar enige iemand wat my kan help? Ek sal dit baie waardeer.
    Baie dankie.

  2. Ek het twee geel kanaries gekoop en hulle is veronderstel om mannetjie en wyfie te wees. Ek het geen kennis van hulle nie. Ek het 'n gekoopte kanarie nessie ingesit. Een van hulle sing mooi. Die ander een sit stukkies geskeerde papier in die nessie en haal dit dan weer uit. Is dit miskien twee mannetjies. Hulle baklei soms met mekaar.

  3. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply