Wat maak jou papegaai praat

Wanneer daar gedink word aan papegaai koop, gaan dit gewoonlik om net een rede. Hulle moet met jou gesels. Praat. Die pret wat die gedagte inhou, is ‘n motivering om een te koop. Tog is daar verskei faktore wat ‘n papegaai beïnvloed. Sommige papegaaie, soos die African Grey, is uitstekende praters. Hulle praat, gesels met …

Maak self lekkernye vir jou papegaai

As daar een ding is waarvan papegaaie hou is dit om te speel en te eet. Jy kan hiervan ʼn gekombineerde aktiwiteit van pret en kosplesier maak deur vinnige en maklike speelgoed van kos te skep. Jou papegaai sal dit geniet en ʼn fees hê, of met die uitmekaar trek daarvan, of net met die …

‘n Gesonde papegaai dieet

Dit is belangrik dat jou papegaai se kos altyd kleurvol en verskillende vorme, teksture en grotes van natuurlike kossoorte moet wees. Die persentasie na verwys is ongeveer wat nodig is per dagvoeding, per kossoort. Om jou papegaai te veel verskillende kossoorte te voer is nie altyd korrek nie en is nie die regte manier om …

‘n Papegaai op jou skouer

Inleiding Na aanleiding van navrae oor papegaaie wat mag, nie mag, op jou skouer sit nie het ons hierdie artikel vir julle saamgestel. Ons vertrou dat daar meer duidelikheid rondom hierdie situasie sal bestaan en dat daar besef sal word dat hierdie kan ontaard in ‘n groot probleem. Die geliefde staanplek Een van die grootste …

Leer jou papegaai praat – Deel III

Inleiding: Ek vertrou dat jy die afgelope tyd jou papegaai vir 10 minute, twee maal per dag, geleer het, en dat jy reeds sukses met hierdie tegniek behaal het. Soos elders genoem is daar geen vasgestelde manier van opleiding gee nie en die beste is om voort te gaan soos jy glo dit vir jou …

Leer jou papegaai praat – Deel II

Indien jy die eerste deel van hierdie reeks gelees het en jou papegaai begin leer het om mensetaal na te aap, 20 minute per dag, sewe dae per week, hoop ek dat jy reeds sukses behaal het daarmee. Sommige papegaaie is vinnige leerders, terwyl ander weer hulle tyd neem voor hul eerste woord geuiter word. …