Help “Goeiedag! Ek is bly ek het vandag na roekeloos se webtuiste toe gegaan. Ek het ‘n african grey wat ‘n mannetjie is en my man het ‘n ducorp cockatoo wat ‘n wyfie is. My probleem is dat die cockatoo baie skree en my wil byt. Ek reken sy voel bedreig. Kan jy my asb …
Kategorie Argiewe:Voëls
‘n Noodgeval met jou papegaai
Met die wêreldwye oorstromings en die huidiglik in ons eie land, laat dit ʼn mens besef dat jy paraat moet wees indien ons self deur so ‘n ramp getref sou word en wat dan van ons voël-kinders? Aangesien dit op daardie oomblik gaan om oorlewing stel ek voor dat ‘n mens begin deur ʼn kleiner …
Die tienerpapegaai
Greys word een of ander tyd groot. Hulle bly nie die passiewe, verdraagsame babas nie. Nog belangriker, hulle moet toegelaat word om groot te word. Dink aan jou groeiende papegaai as ‘n tiener. Hulle raak rebels, weier om wat vroeër aanvaarbaar was steeds te aanvaar en hul standaarde verander. Hierdie is maar net ‘n fase. …
Watter vrugtebome se hout is veilig vir ‘n papegaai?
Vrugtebome – veilig of nie? Dis belangrik om te weet dat vrugte wat jou papegaai mag eet nie beteken dat die hout daarvan veilig is nie. Hier wys ons die belangrikste waarvan ons het in Suid Afrika en wat liewer vermy moet word. Watter tipe vrugtebome se hout is onveilig? Dis baie belangrik om op …
Lees meer “Watter vrugtebome se hout is veilig vir ‘n papegaai?”
Is my papegaai siek?
Vir ‘n papegaai in die natuur is dit belangrik om hulself te beskerm teen enige aanvallers. ‘n Papegaai wat siek is, of beseer is, is ‘n maklike prooi. As gevolg hiervan is hulle meesters op die gebied van geheimhouding wanneer hulle siek is. Teen die tyd wat hulle tekens toon van ongesteldheid, moet jy hulle …
Macaw
Susan van Rensburg se Macaw.
Neste vir African Greys en ander papegaaie
InleidingWanneer daar neste vir ‘n papegaai gebou word is dit nodig om te onthou dat die nes die papegaai ruimte moet bied, nie net om stil te sit en broei nie, maar genoegsame ruimte om met gemak daarin te draai. Ook genoeg ruimte vir ‘n leer wat na binne afloop waarop daar op en af …
Mites oor die African Grey slot
Slot – African Greys het meer kalsium nodig In hierdie reeks van vier artikels het ons reeds na drie van die vier verskillende mites gekyk, nl: – Greys is lomp, hulle is een-mens papegaaie en dat hulle vere pluk. Vandag kyk ons na die vierde bewering, dat hulle meer kalsium nodig het as ander papegaaie …
Mites oor die African Grey III
DEEL III – Jako (African Grey) is ‘n eenmens papegaai Inleiding In die tweede reeks het ons die mite dat African Greys vereplukkers is behandel en geleer wat die direkte oorsake daarvoor kan wees. Ons het ook geleer watter oplossings daar op foute wat begaan word is. Kom ons kyk vandag na ʼn derde mite. …
Mites oor die African Grey II
DEEL II – Jako (African Grey) is ‘n vereplukker Inleiding In die eerste reeks, van vier, het ons die mite dat African Greys lomp is behandel en geleer wat die oorsake kan wees daarvoor. Ons het ook geleer watter rol die mens-maat in hulle lewens vertolk, en hoe daar op foute, wat begaan word, kan …
