DEEL I – Jako (African Grey) is lomp In hierdie reeks van vier artikels gaan ek verskillende mites oor die jako behandel en hoop dat daar iewers ‘n manier is waarop hulle afgebreek kan word en die African Grey tot sy reg kan kom. Daar bestaan soveel mites rondom hierdie intelligente en sensitiewe papegaaispesie. Van …
Kategorie Argiewe:Voëls
Die onvoorspelbaarheid van die African Grey
Aan die van julle wat reeds geruime tyd poog om julle papegaai sover te kry om te praat, wil ek baie graag my ondervinding met julle deel wat ek verlede week met my Louis gehad het. Hy is nou 2½ jaar met my en elke liewe oggend groet ek hom met ‘n “môre ma”, maar …
Teel met jou African Grey
Moontlik is die grootste uitdaging waarteen jy te staan kom indien jy beplan om met die jako / African Gray / African Grey te teel die vermoë om te besluit watter nuwe papegaaie bymekaar gevoeg moet word vir die beste resultate. Die soektog na ‘n volmaakte formule is reeds bewys as ‘n frustrerende en tydsame …
Jako / African Grey / African Gray
Ek het beloof om weer deur almal se vrae te werk en verdere inligting te verskaf waar moontlik. Daar is baie wat vrae het rondom die jako / African Gray / African Grey en vandag wil ek my ondervinding met julle deel. Dat daar kenners is weet ons en verstaan asseblief dat ek nie voorgee …
Kokketiel
Die kokketiel is ‘n kleinerige tipe papegaai, Nymphicus hollandicus, met helderkleurige vlerke.Help”Ek het ‘n koketiel wat omtrent 2 jaar oud is, was nog altyd gesond maar die afgelope week het daar ‘n rooi swelsel by die een oog uitgekom en ek wil graag weet wat ek han doen want die ander oog lyk my begin …
Lorikiet
‘n Lorikiet is ‘n klein papegaai van die familie Loriinae.
Papegaaie wat kan praat
Daar word gereeld gevra: “Watter papegaaispesies praat en watter nie? Hoe weet ek hoe om die beste prater te kies?” Ek behandel hier ‘n lys van papegaaie, groot en klein, wat praters is waaruit jy kan kies. Sommige is beter as ander, maar elkeen praat op hulle unieke manier.African Grey (Jako)Van al die papegaaie in …
Delilah
Delilah is ‘n Red Sided Eclectus papegaai wat mal daaroor is om te bad.bydrae: Anne-Marie Botha
Papegaaie wat raas
Na aanleiding van die talle navrae wat ons die afgelope tyd ontvang het aangaande skreeuende papegaaie, het ons hierdie artikel saamgestel om vir julle van hulp te wees. Ons hoop dat daar iewers lig in hierdie donker tonnel sal wees teen die tyd wat julle dit deurgewerk het. Ek is oortuig daarvan dat daar heelwat …
Foute in papegaai-opleiding
Inleiding Kom ons wees eerlik. Met die oorvloed inligting op die net, biblioteke, handleidings en self video’s wat vandag beskikbaar is oor hoe jy jou papegaai moet oplei, het papegaai eienaars steeds probleme daarmee. Dis net asof daar iewers iets verkeerd is – kry dit net nie reg nie. Waarom sou dit die geval wees? …
