Procellaria cinerea

Die pediunker is ’n seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Dit is ’n groot, grys-en-wit stormvoël met opvallende donker onder die stert en vlerke. Mens kom hulle gewoonlik een-een teë. Hulle vlieg stywerig met vlak vlerkslae en reguit vlerke.

Pediunker / Grey Petrel (2012), foto: JJ Harrison
Pediunker / Grey Petrel (2012), foto: JJ Harrison

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply