Puffinus gravis

Die grootpylstormvoël is ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël  word uitgeken aan die donker rugkant, duidelike swart mus, wit kraag en donker smeervlekke op die pens.

Hulle kom voor in swerms.

Grootpylstormvoël / Great Shearwater  (foto: JJ Harrison)
Grootpylstormvoël / Great Shearwater  (foto: JJ Harrison)

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply