Inwoners en besoekers aan Kaapstad sal oor die Erfenisdag-naweek gratis toegang tot sommige natuurreservate in die stad hê. Dit bied ‘n geleentheid om die stad se natuurlike erfenis te verken en die landskap te geniet.
Sleutelwoord Argiewe:Durbanville
Hakkel
‘n Kaapse grappie.
Diewe skend 350 in begraafplaas
In ´n poging om die metaalplate op die nisse in die muur van herinnering te bekom in ´n begraafplaas in Durbanville het die diewe 350 nisse oopgebreek.
