Krimpvarkie / South African Hedgehog

Aethechinus frontalis frontalisKrimpvarkies word geken aan hulle sterk, skerp stekels op die rug wat beskerm bied teen roofdiere. As die diertjie aangeval word rol hulle op in ’n stewige stekelrige bal. Die penne word met behulp van die rugspiere opgelig wanneer die krimpvarkie oprol in ’n bal. Die gesig, bene en onderkant is bedek met …

Waar is al die skilpaaie?

Ongeveer 61 persent van ons planeet se skilpadspesies word bedreig, of het reeds uitgesterf. Hulle tel nou onder die mees bedreigde diere op aarde. (bron: Bioscience) Hierdie hedendaagse afstammelinge van antieke spesies dien vir ons as barometer van hoe die mens se handeling die afname van ons wild teweegbring. Skilpaaie is al hier vir meer …

Almal werk saam teen stropers

Hoewel insypings deur stropers in die Krugerwildtuin die afgelope tyd toegeneem het, was daar baie minder suksesvolle stropings. Dit word toegeskryf aan die samewerking tussen Suid-Afrikaanse bewaarders en hul Mosambiekse kollegas, sowel as bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. SANParke het ’n skynstropingsaanval-demonstrasie gehou om die samwerking tydens ’n kontak-situasie uit te beeld. Derick Mashale …

Geweld onder sjimpansees is ’n leefwyse

Vir die afgelope vyf dekades bestudeer verskeie organisasies al ons naaste familie in die diereryk, die sjimpansee.’n Analise van die bevindings dui daarop dat sjimpansees mekaar doodmaak om vyande uit te wis of om ’n beter gebied, lewensmaat, kos of ander hulpbron te bekom. Die geweld is nie weens die mens se invloed op dié …

Olifante kan ook stres ervaar

Dit is nie net die mens wie se gedrag deur stres beïnvloed word nie. Olifante ervaar dieselfde probleem.Stres kan hulle bang maak, aggressief en hul sosiale bande verswak. Die simptome wat hulle ervaar kan vergelyk word met post-traumatiese stresversteuring, en kan vir dekades aanhou.Die Amarula Trust het R6 miljoen bygedra aan navorsing oor olifante se …