Nuwe navorsing onder gorillas wat deur die Ebola-virus getref is dui daarop dat diere ernstig geaffekteer word.Voortplanting, migrasie en die sosiale dinamika van die gorillas is ontwrig. Die navorsing dui op die behoefte om ’n plan te ontwikkel wat ook na die oorlewing van diere omsien onder sulke omstandighede.(foto Céline Genton, Universiteit van Rennes 1)
Kategorie Argiewe:Wild
‘n Ma is ook belangrik onder bobbejane
’n Studie oor oorheersing in wyfie bobbejane dui daarop dat noue bande met die ma en ondersteuning van die susters die pad na ‘n hoër rang in die trop oopmaak.’n Wyfie bobbejaan se sosiale status word nie bepaal deur grootte of krag nie, maar deur die rang van haar ma – hoe hoër die moeder …
Baba seekoei jaag voëls
‘n Baba seekoei jaag voëls in die Kruger Nasionale Park.
Ons natuurerfenis
Om ons natuurerfenis te vier, word Suid-Afrikaners elke jaar, vir ‘n week lank, in September gratis toegang tot ons nasionale parke gegee. Vanjaar is dit van 8 tot 13 September. Besoek www.sanparks.org/about/events/parks_week/default.php vir meer inligting oor die park naaste aan jou.Kapenaars kan ook deelneem aan ‘n Erfenis-ontdekkingstap op 15, 16 en 17 September by die …
