Ons natuurerfenis

Om ons natuurerfenis te vier, word Suid-Afrikaners elke jaar, vir ‘n week lank, in September gratis toegang tot ons nasionale parke gegee. Vanjaar is dit van 8 tot 13 September. Besoek www.sanparks.org/about/events/parks_week/default.php vir meer inligting oor die park naaste aan jou.

Kapenaars kan ook deelneem aan ‘n Erfenis-ontdekkingstap op 15, 16 en 17 September by die Tafelberg Nasionale Park.

(foto Arno Meintjies)

Lewer kommentaar

Leave a Reply