Twee omies sit op die ouetehuis se stoep en gesels.
“Onthou jy daai blou fieterjoel wat hulle destyds in die army in ons koffie gegooi het?” sê Piet vir Jan.
Jan: “Ja …”
Piet: “Ek dink daai goed begin nou werk!”
(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)
