Gratis toegang tot sommige natuurreservate in Kaapstad tydens die Erfenis-naweek

Inwoners en besoekers aan Kaapstad sal oor die Erfenisdag-naweek gratis toegang tot sommige natuurreservate in die stad hê. Dit bied ‘n geleentheid om die stad se natuurlike erfenis te verken en die landskap te geniet.

Plante

Blomme | Struike | Bome | Groente | Vrugte | Kruie | Siektes en plae | Saai- en Plantgids Blomme A 10 Wenke vir rose Aambeibossie Agapanthus Amatungulu Anysboegoe Aronskelk Asmavriendelike tuine Asparagusvaring B Babertonse madeliefie Begonias Belladonnalelie Bergaalwyn Bergbruidjie Berglelie Bergpypie Bergriet Bergtee Bitteraalwyn Bitterblaar Bitterbos Bittergousblom Bloedlelie Blouberglelie Blousuurknol Blouwaterlelie Bobbejaantjie Boegoe / …

Sandlelie

Veltheimia capensis’n Bolplant wat inheems is aan die Wes-Kaap. Die boslelie het blink, breë blougroen blare met golwende rante.Die plante hou van skaduplekke onder groot bome met ryk, dreineerbare grond. Die boslelie word tot 400 mm hoog en dra roomgeel of bleekpienk blomme in die lente.

Boslelie

Veltheimia bracteata’n Bolplant wat inheems is aan die Oos-Kaap. Die boslelie het blink, breë blare met golwende rante.Die plante hou van skaduplekke onder groot bome met ryk, dreineerbare grond. Die boslelie word tot 450 mm hoog en dra pienk blomme in die lente.