Tamaties

Lycopersicon esculentumTamaties dra sapryke rooi, geel of oranje vrugte.Tamatieplante kan in enige grond gekweek word. As jy plantjies koop maak seker die blare is donkergroen, die stam blougroen en die wortels vry van nematodes.Moet nie tamaties van bo natmaak nie. ‘n Vogtige mikroklimaat kan ontstaan wat swamsiektes bevorder. Lei dit eerder nat.As grondsiektes ‘n probleem …

Ertjies

Pisum sativum ‘n Ertjie is ‘n ronde, eetbare saadkorrel wat gevind word in die peulvrug van ‘n rankplant. Ertjies verkies ‘n koel seisoen. Wees versigtig indien jy dit in warm areas plant, want hulle word maklik draers van plae en siektes. Ertjies verkies goedgedreineerde grond met ‘n hoë organiese inhoud. Moet net nie vars mis …

Groente

AAartappelsAprilArtisjokkeArtisjokke plantAspersiesAubergineBBeetBlaarslaai in plastiekbottelsBlomkoolBlomkool – kweek blomkool sonder plaeBoerboneBoontjie spruite – kweek jou eieBrinjalBroccoliBroccoli – kweek blomkool sonder plaeBronkorsBrusselse spruitjiesCChinese koolDDamasblomDwergboontjiesEEiers vir jou tuinEiervrugErtjiesGGeelwortelsGrasuieGroenboontjiesGroentetuinHHoe om saad te saaiJJerusalem-artisjokkeKKnoffelKnolkoolKohlrabiKomkommerKomkommers – Kweek in houersKoolKool – vinnig en gou in potteKropslaaiKropslaai – Plant met min spasieKweek jou eie aspersiesMMaartMeiMis in jou tuinNNuMex JalmundoPPampoenePatatsPreieRRaapkoolRabarberRadyseRankboneRankbone – gekweek in potteRapeRissies – …