Slakke

* Sit ‘n tou wat in Jeyes Fluid gedoop is om jou plante. (Alan)* Ek het ‘n spuitbottel met sterk aangemaakte sout-water. Wanneer ek ‘n klomp slakke sien wat weer skade aanrig, spuit ek hulle direk met die sout-water. Dit maak hulle onmiddelik dood. Natuurlik moet mens ook slakke in die tuin hê, maar wanneer …

Nooienshaarvaring / Venushaarvaring

AdiantumIn Suid-Afrika word die nooienshaarvaring meesal binnenshuis of in hangmandjies gekweek.Die varing hou van baie water en volson.Indien jy ‘n enige varing in ‘n pot wil plant meng jy ‘n kommersiële potgrondmengsel om die helfte met ryk kompos. Sit die pot op ‘n potpiering vol fyn gruisklip wat altyd vol water gehou word.Adiantum raddianum is …

Kerrieboom

Murraya koenigiiDie plant kom oorspronklik uit die tropiese dele van Asië. Die blare word gebruik in Oosterse geregte.Die plant verkies ‘n sonnige posisie, maar sal ook in die half-skadu groei.Gee gereeld water.(foto Muhammad Mahdi Karim)

Aronskelk / Varkore / Varkblom

ZantedeschiaDie aronskelk in sy verskeidenheid van kleure kan oral oor Suid-Afrika gesien word in die lente en somer.Dit is ‘n goeie snyblom wat baie lank in water hou. Moet dit asseblief nie langs die pad pluk nie. Kry joune by ‘n kwekery.Die plante verkies ‘n klam omgewing en ‘n sonnige staanplek.Jy kry varkore in ‘n …

Laat my langs die heide wandel

EricaceaeJackie CarrollWandel langs jou eie heide die somer. Heide is enige van ‘n groot aantal struike. Normaalweg verwys dit na die Erica-soorte met klein, lynvormige blare. Hierdie meerjarige plante ontluik een of ander tyd in ‘n see van kleur. Die plante vertoon goed saam met klein keëldraende plante, veral die met ‘n verskeidenheid van vorms, …

Bome

AAapsekosAsmavriendelike tuineBarnardsgifBasterkobasBastersuikerbosBergkatjiepieringBitterblaarBlinkblaar-wag-‘n-bietjieBobbejaanappelBoerboonBoesmansgifboomBoomwisteriaBreëblaar-geelhoutBreëblaarkoraalboomBreekhoutBrosdoringBuffelsdoringDDie plant van vrugtebomeDoringboomDrolpeerEEnkeldoringEssenhout GGeelhoutGeelkeurboomGewone koraalboomGewone melkboomGewone wildevyGifboomHHaakdoringHardepeerHenkelgeelhoutHeuningklokkiesbosHoe om ‘n boom te bemes en nat te maakHoe om saad te saaiHuilboomIIndringerspesiesJJou tuinJulieKKaapse geelhoutKaapse kandelaar-naboomKaapse kastaiingKaapse stokroosKalanderKamdeboostinkhoutKameelboomKameeldoringboomKannabasKanniedoodKaroodoringKatdoringKersboomKershoutKeurboomKiepersolKinderbessieKleinkoraalboomKokerboomKruisbessieKumkwat plantKuskoraalboomKweek bome en struikeKweek Japanese dwergbome vir die bonsai-tuinLLaeveldkastaiingLekkerbreekLemmetjieboom plantLourierMMango’sMansafMickey Mouse-boomMis in jou tuinMotvrugNNaboomNatal-katjiepieringNatal laburnumNatalgeelhoutNatalvlamboomNotsungnZololoOOpregte geelhoutOuteniekwageelhoutPPienkdombeyaPlant bome en struikePomponboomPypsteelhoutboomRRegte geelhoutRivierrankdoringRooibladRooibladwildevyRooibosRooielsRooihoutboomSSaad saaiSaliehoutSeermaakSekelbosSilwerboomSitrusboom plantSkoenlapperboomSoetdoringSpekboomStinkboomStinkhoutSuurlemoenSuurpruimSwartstinkhoutTTontelhoutTransvaalse baakhoutTransvaalse bottelborselTransvaalse kandelaar-naboomTrots-van-De Kaap UUmbhabaVVaderlandswilgVanwykshoutVeerklimopVlam-van-die-VlakteVlamdoringVlierWWenke vir …

Vrugte

A Aarbeie Aarbeie, hoe om dit te plant Appelkose Appelliefies Appels Avokado’s B Boomtamaties D Die plant van vrugtebome Druiwe F Frambose G Grenadellas H Hoe om saad te saai K Kiwivrugte Koejawel Kwepers M Mango’s Moerbeie P Papajas Pere Perskes Piesangs Pynappelkoejawels Pynappels – maklike manier om jou eie te kweek S Saad saai …

Koffieboom

RubiaceaeDie koffieboom (Coffea arabica) is inheems aan die tropiese dele van Afrika.Die struik raak tot 5 meter hoog. Dit is immergroen met blink, groen blare en wit blomme wat heerlik ruik. Die blomme word gevolg deur die mooiste rooi vruggies.Die koffieboom is gevoelig vir ryp en soek ‘n sonnige staanplek. Die plante vaar net goed …

Struike

AAalwyne – Groei aalwyne vinnig met piesangskilleAgdaegeneesbossieAlbertiniaheideAmatunguluAnysboegoeAsmavriendelike tuineBBabatoontjiesBamboesBastersuikerbosBeeskloutjieBeestebulBergbietouBergbruidjieBerggranaatBergrietBergrooigrasBitterblaarBitterghaapBlinkblaar-wag-‘n-bietjieBlombosBloukappieBloumagrietBoegoe / BoegoeBoerboonBoesmansgifboomBoesmankruieBoesmanteeBoetabessieBokhoringBosbruidsbosBosdruifBottelpalmBougainvilleaBruidsheideBuffelsdoringCClanwilliam-magrietDDakrietDekrietDuiwelstabakEEiers vir jou tuinElimsheideEricaErtjiebosFFluitjiesFonteinbossieGGansiesGeelblomsalieGeelgranaatGeelklokkie IGeelklokkie IIGeelkoppieGewone wilderosyntjieGhaap IGhaap IIGifboomGifmelkbosGrondboontjiebotterkassiaGrootharpuisbosGrootnoem-noemHHeideHeiningbamboesHeuningklokkiesbosHeuningmagrietHeuningteeHoe om saad te saaiHuisvaringHumansdorp harpuisbosIImpalalelieIndringerspesiesJJakkalskosJanuarieJou tuinJulieKKaapse foksiaKaapse kanferfoelieKaapse kamperfoelieKaapse klappermeulKaapse stokroosKanarieklimopKankerbossieKannabasKapokbossieKappieblommetjieKaroogoudKatdoringKerrieboomKerriebosKeurKlaaslouwbossieKlapperbosKleinkoraalboomKlipboegoeKlipdaggaKlipkalossieKnoppies-stinkkruidKoeihoringKoffieboomKolkolKolsuringKonfettibosKooigoedKouterbosKraanvoëlblomKruidjie-roer-my-nieKruisbessieKweek bome en struikeLLanternheideLuisiesMMaartMadeliefiebosMalvaMauritiusvlasMelkbosMis in jou tuinMotvrugNNatalpruimNatalse baakhoutNatalse bottelborselNoem-noemNooienshaarvaringOOlifantsrietOranjevygiePPapierblomParadysvoëlblomPerdebosPerdekopPienkdombeyaPistoolbosPlakkiePlant bome en struikePloegbrekerRRankmargrietRidderspoorRivierrankdoringRooi lamprantusRooiblaarplakkieRooihaargrasRooihaartjieRooinaelsRooisewejaartjie IRooisewejaartjie IIRooiviooltjie IRooiviooltjie IIRooivygieRooistompieSSaad saaiSabiesterSaliehoutSandkalossieSeeroogblommetjieSekelbosSeweweeksvaringSirkamerpalmSkilpadbessieSkoenlapperbosSkoonma-se-tongSondagsriviermadeliefieSpekboomSpookplantSporrieStinkkruidStoepjakarandaStompieStrandroosStrandsalieSuurpruimSwaardvaring TTierbekvygieTontelhoutToontjieTransvaalse baakhoutTransvaalse bottelborselTrilheideTrompetheideTrots-van-De KaapTrots-van-FranschhoekVVaalstompieVarkoorplakkieVeerklimopVeerkoppieVensterplantVenushaarvaringViooltjiesVlam-van-die-VlakteVleiknopbosVleiroosVleisalieVlierVuurpylVuurwielspeldekussingWWanneer om eenjarige plante te kweekWenke …