Tiemie

Thymus vulgarisTiemie is ‘n meerjarige plant. Dit soek volle son en grond wat goed dreineer. Dit is glad nie rypbestand nie.Wanneer jy tiemie plant maak seker dit is Thymus vulgaris. Dit is die geurigste soort. Thymus serpyllum is goeie grondbedekkers wat insekte weghou. Dit is veral geskik onder aarbeie en tussen tamaties omdat dit witvlieg …

Tjienkerientjees

OrnithogalumDie naam tjienkerientjee is van die geluid wat die blink bloeistele maak as hulle in die wind teen mekaar skuur. Heelwat soorte tjienkerientjees is inheems aan Suid-Afrika.Die plant dra stervormige blomme in bosse. Ander blomkleure is oranje, geel en groen.Daar is ook ‘n reuse-tjienkerientjee (Ornithogalum saundersiae) wat tot 2 meter hoog groei. Die een blom …

Vergeet-my-nietjies

BoraginaceaeVergeet-my-nietjies het net bietjie water en ‘n halfsonnige staanplek nodig. Die pragtige blommetjies teel so maklik soos onkruid aan.Die blommetjies se kleur kan wissel van blou tot pienk.Die plante is rypbestand.Myosotis scorpioidesHierdie meerjarige Vergeet-my-nietjie, met helderblou blomme, groei tot 450 mm hoog.(foto Kenpei)

Vinkel

Foeniculum vulgareVinkel is ‘n aromatiese plant met geel blomme en ovaalvormige vrugte. Die saad van die vrug word as geurmiddel gebruik.Kweek dit van saad wat jy direk saai, want vinkel verplant nie goed nie.Bedrewe tuiniers weet almal dat vinkel baie maklik groei en in enige grondsoort of posisie volwassenheid bereik. Die geheim van vinkel is …

Kruie – Kruiegids

AAbsintAweruitBBasilBasiliekruidBoegoeBonekruidBrandnetelBronkorsByebalsemDDamasblomDilleDragonDuisenbladEEngelkruidGGousblommeGrasuieHHoe om saad te saaiKKamilleKapokbossieKappertjiesKattekruid IKattekruid IIKatvriendelike planteKerrieboomKerwelKnoffelKoljanderKomkommerkruidKooigoedKoorskruidKruisementLLavasLaventelLongkruidLourierMMalvaMarjoleinMentMuurkruidPPelargoniumsPeperwortel (Horseradish)PerdeblommePietersieliePostelein (Purslane)RRankkopivaRoketRoosmalvaRoosmarynRose is ook kruieSSaad saaiSalieSantolinaSelderySitroenkruidSitroenverbanaSkotse gousblomSlaai-ErucaSlaaiburnetSmeerwortelSuringTTiemieVVinkelViooltjiesVlierWWanneer om eenjarige plante te kweekWenke vir die kweek van meerjarige plante, struike, klimplante en bomeWinterkersWurmkruidWynruit

Viooltjies

Viooltjies is meerjarige plante wat goed groei in die halfskadu. Hulle verkies son in die oggend en skaduwee in die middag.Die blomme is normaalweg ‘n donker violetkleur, maar ander kleure is ook in die handel beskikbaar.Viooltjies het ‘n baie sterk reuk en daarom is dit ‘n bron vir parfuum.Dit is uitstekende dekplante wat hulself saai.In …

Blomme

A10 Wenke vir roseAambeibossieAgapanthusAmatunguluAnysboegoeAronskelkAsmavriendelike tuineAsparagusvaringBBabertonse madeliefieBegoniasBelladonnalelieBergaalwynBergbruidjieBerglelieBergpypieBergrietBergteeBitteraalwynBitterblaarBitterbosBittergousblomBloedlelieBlouberglelieBlousuurknolBlouwaterlelieBobbejaantjieBoegoe / BoegoeBoesmansgifboomBoetabessieBokbaaivygieBolleBontaalwynBoslelieBosviooltjieBotterblomBotterblom IIBougainvilleaBredasdorpBreekhoutBrosdoringCCamelliaClematisDDracaenaDuinegousblomEEiers vir jou tuinElandsvyEnkeldoringEwwatrewwaFFonteinbossieFreesiaFroetangFuchsiaGGanskosGazaniaGeel wateruintjieGeelklokkieGeraniumGestreepte dracaenaGifbolGifboomGoue swaneGousblomGousblommeGrasGrasblaarnerinaGrasklokkieGrondboontjiebotterkassiaGrootnoem-noemGuernseylelieHHaakdoringHalssnoerrankerHanekamHen-en-kuikensHibuskusHikrankerHoe om saad te saaiIIfafalelieImpalalelieIndringerspesiesInkaleliesJJakkalsasparagusJakkalsbosJaponikaJou tuinJulieJuweelaalwynKKaapse hiasintKaapse klappermeulKaapse kuslelieKaapse vergeet-my-nietjieKalkoentjieKalossieKameliaKamiemieKammetjiesKandelaarblomKanniedoodKappertjiesKatstert (I)Katstert (II)Katstert (III)KelkiewynKelkiewyn (II)KlaaslouwbossieKlawerbossieKleinrooipypieKlimaalwynKlimopKlipblomKlipboegoeKoekemakrankaKoekmakrankaKonfettibosKoraalaalwynKouterbosKransaalwynKrulblaarnerinaLLeeubekkieLugplanteMMaagwortelMaartblomMaartlelieMadeliefiebosMalvaMandjie-asparagusMeiMis in jou tuinMoederkappieMotvrugNNamakwalandse gousblomNamakwalandse madeliefieNatal-katjiepieringNatalpruimNatalvlamboomNoem-noemOOranjerivierlelieOrgideëOumatrewwaPPapegaaigladiolusPapierblomPelargoniumsPensiesPerdeblomPerdevyPiempiempiePotplantePoublomProteaRRankbotterblomRankgousblomRankkopivaReuse-tjienkerientjeeRidderspoorRivierrankdoringRooi-AfrikanerRooiafrikanerRooibobbejaantjieRooidisaRooikalkoentjieRooikappieRooinerinaRooisewejaartjieRooistompieRooiwortelRoosmalvaRoseRose is ook kruieRotstertSSaad saaiSabie-lelieSabiesterSeegousblomSeeroog-katstertSeeroogblommetjieSoetgousblomSkeerkwasSkotse gousblomSlymstokSmaragvaringSondagsriviermadeliefieSonneblomme, Kweek jou eie sonneblomme in potteSoutslaaiSpathiphyllumSpeldekussingSporrieSterblomSterretjiesStompieStrandgousblomStrandroosSuurknolSuurvyTTierorgideeTjienkerientjeeTjienkerientjeesTongaalwynTrots-van-De KaapTrots-van-FranschhoekTrots-van-TafelbergTuinbeplanningUUintjieVVaalblaaraalwynVallende sterretjiesVarkblommeVarkoreVeerklimopVeldskoenblaarVerfkwasVergeet-my-nietjiesVetkousieViooltjiesVlam-van-die-VlakteVlamdoringVlamlelieVleilelieVuurlelieVuvuzelaWWaaieraalwynWanneer om eenjarige plante te kweekWare suurvyWaterblommetjiesWaterleliesWenke vir die kweek …

Voëls

Indien jy die probleem het met voëls wat in jou venster vasvlieg is dit ‘n goeie idee om ornamente en ander voorwerpe op jou vensterbanke te plaas wat hulle sal laat weet hulle kan nie daar vlieg nie.Probeer dit vermy om plante daar te plaas, want dit sal net jou probleme vererger.Indien ‘n voël gedisoriënteer …

Siektes en plae

AAalwurmsAustraliese luisBBeskerm groente met kruieBlomkewersBolwurmBoorderBoorwurmDDopluisGGrondsiektesIInsekteKKalkswaelKrieke LLuise op vrugtebome MMango saad kalanderMeeldouMiereMolkriekeMolleMotteNNematodesOOmgewingsvriendelike insekwerende sproeiOnkruidPPeerslakPlaagdodersPlantluiseRRoesRooipeperspuitmiddel vir ruspesRooispinmytRooskewersRuspesRyskalanderSSitrusbladvlooiSlakkeSnywurmsStinkbesieSwammeVVoëlsVlieëVrugtevlieë