A
B
Basil
Basiliekruid
Boegoe
Bonekruid
Brandnetel
Bronkors
Byebalsem
D
DamasblomDille
Dragon
Duisenblad
E
G
K
Kamille
Kapokbossie
Kappertjies
Kattekruid I
Kattekruid II
Katvriendelike plante
Kerrieboom
Kerwel
Knoffel
Koljander
Komkommerkruid
Kooigoed
Koorskruid
Kruisement
L
M
P
Pelargoniums
Peperwortel (Horseradish)
Perdeblomme
Pietersielie
Postelein (Purslane)
R
Rankkopiva
Roket
Roosmalva
Roosmaryn
Rose is ook kruie
S
Saad saai
Salie
Santolina
Seldery
Sitroenkruid
Sitroenverbana
Skotse gousblom
Slaai-Eruca
Slaaiburnet
Smeerwortel
Suring
T
V
W
Wanneer om eenjarige plante te kweek
Wenke vir die kweek van meerjarige plante, struike, klimplante en bome
Winterkers
Wurmkruid
Wynruit

Ek gaan nou 'n splintenuwe groente en kruie tuin in 'n tonnel begin maar het geweldig baie en ek bedoel vreeslik baie klein bruin miertjies…as jy iets neersit is dit vol van die verduiwels goed! Wat kan ek doen om hulle uit te wis…hou net in gedagte dat ek skilpaaie het wat die gras eet so dit kannie gif wees nie…asseblief ek is desperaat! Die miere sal my tonnel verwoes as ek hulle nie uitroei nie. My e-mail adres is lerouxbekker@telkomsa.net,
Baie dankie
Brenda
Brenda,
Kyk vir raad by http://groenvingers.blogspot.com/2009/02/miere.html