Molkrieke

Molkrieke (Gryllotalpa africana) kom reg oor Suid-Afrika voor, is bruin van kleur, baie harig, het massiewe voorpote wat vir tonnel ontwerp is net soos gewone tuinmolle.Molkrieke is altyd ‘n probleem op baie nat grasperke en hul werksaamhede word gewoonlik in die oggend opgemerk waar grondhopies in die grasperk opgemerk kan word. Die omvang van die …

Bolwurm

Bolwurm is ‘n plaag wat op sitrus, tamaties, sorghum, koring, mielies, katoen, rissies en verskeie ander gewasse voorkom.Die volwasse wyfie lê gewoonlik haar eiers een-een op of naby bloeisels.Die larwe ondergaan vyf vervellings voor sy ‘n papie raak en groei dus tot ‘n groot ruspe wat vernietiging kan saai.Bolwurm word gereken as een van die …

Kalkswael

Kalkswael is ‘n wateroplosbare swam-, insek- en mytdoderkonsentraat vir bladwisselende bome en word ook gebruik vir die beheer van dopluise op perskes, knoppiesblaarmyt op wingerd en verskillende myte op sitrus.Wanneer jy kalkswael gebruik moet jy asseblief dit versigtig hanteer en eers die aanwysings lees op die verpakking.Kalkswael kan plante brand indien dit op koel, bewolkte …