Indien jy sukkel met luise op jou vrugtebome, spuit jou bome met ’n mineraalolie soos oleum of albolium. Die olie versmoor die luise.
Die enigste manier om luise te beheer is om van die miere ontslae te raak. Miere dra die luise aan.