Bolwurm is ‘n plaag wat op sitrus, tamaties, sorghum, koring, mielies, katoen, rissies en verskeie ander gewasse voorkom.
Die volwasse wyfie lê gewoonlik haar eiers een-een op of naby bloeisels.
Die larwe ondergaan vyf vervellings voor sy ‘n papie raak en groei dus tot ‘n groot ruspe wat vernietiging kan saai.
Bolwurm word gereken as een van die belangrikste plae van sy soort in Afrika. Die larwes voed op bloeisels en klein vruggies van sitrus en kan meer as 80% van ‘n vrug vernietig.
Daar is biologiese beheermiddels beskikbaar vir die plaag.
Goeiedag, ek sukkel baie met bolwurm in my lusern en groen mielies, wat kan ek spuit?
Dankie
Groete
Ankia