Omgewingsvriendelike insekwerende sproei

aweruitkakieboswilde alswurmkruid250 ml waspoeier125 ml minerale terpentyn1 liter as (verbrand koerante en tuinafval)Kap gelyke hoeveelhede van die kruie fyn en bedek met kookwater. Week vir ten minste 1 uur.Syg die kruiewater deur en meng 5 liter daarvan met die waspoeier, terpentyn en as.Behandel jou plante een keer per week en na reenbuie.

Motte

Tamatieblare kan van hulp wees in jou tuin. Dit verdryf plantluise en sommige wurms en motte.Kap genoeg blare fyn om 2 koppies te vul. Week die fyn gekapte blare oornag in water. Gooi die mengsel deur ’n sig en meng die vloeistof met 2 koppies water. Spuit jou plante met die mengsel.Wees versigtig met die …