Australiese luis

Dit is ‘n sagte insek wat van die sap van nuwe stingels leef. Jy vind hulle ook onder blare.

Dit lyk soos ‘n vuil, wollerige massa met oranje-bruin koppe.

Raak ontslae van die luise deur hulle af te borsel met ‘n ou tandeborsel en ‘n mengsel van helfte water en helfte brandspiritus.

Lewer kommentaar

Leave a Reply