Peerslak

Die peerslak is ’n swart, slymerige wurm van so 1 cm lank. Dit eet sagte blaarweefsel tot net die geraamte oorbly.

Strooi organiese lokaas indien jy sukkel met peerslakke. Dié slakke kan ’n verwoestende plaag raak in die tuin.

Lewer kommentaar

Leave a Reply