Aalwurms / Nematodes

Hierdie plaag is mikroskopiese rondewurms. Plante wat sonder rede verlep is ’n aanduiding van nematodes.

As jy die plant uittrek sien jy klein knoppies op die wortelstelsel – nie te verwar met peulplante se knoppies nie. Die nematodes veroorsaak die knoppies.

Nematodes word beheer deur die grond te berook.

Lewer kommentaar

Leave a Reply