Hierdie is ‘n regte klein pes. Hulle laat die groeipunte van plante verwelk.
’n Stinkbesie is ’n klein kewer. Dit is grys met ’n harde dop. As jy aan hulle raak skei hulle ’n vloeistof af wat sleg ruik.
Knip hulle middeldeur as jy hulle in jou tuin vind! Ander raad is om hulle in paraffien te gooi.