As grondsiektes ‘n probleem is in jou groentetuin, dan moet jy dit oorweeg om gousblomme tussen die groente te plant. Dit is veral effektief tussen tamaties, eiervrugte en soetrissies.

Wat kan in grond bygevoeg word on kalium en boor aanvullings te voorsien ?
Vir die kalium kan jy potas koop, maar meeste bemestingstowwe bevat dit ook. Ek weet daar is organiese booranvullings op die mark.