Motte

Tamatieblare kan van hulp wees in jou tuin. Dit verdryf plantluise en sommige wurms en motte.

Kap genoeg blare fyn om 2 koppies te vul. Week die fyn gekapte blare oornag in water. Gooi die mengsel deur ’n sig en meng die vloeistof met 2 koppies water. Spuit jou plante met die mengsel.

Wees versigtig met die vloeistof, tamatieblare kan giftig wees.

Plant salie naby kool om motte weg te hou.

Lewer kommentaar

Leave a Reply