Mangosaad kalander

Die kalander kom net in die saad van die mango voor. Dit kan ‘n probleem raak vir mense in die subtropiese areas van Suid-Afrika. Vrugte wat geaffekteer is val van die boom af.

Jy moet die buitenste dop van die saad versigtig verwyder voor jy dit plant om te kyk of daar enige kalanders in is. Moet nie die saad met kalander en al plant nie.

Daar is nie regtig enige effektiewe behandelings vir die pes nie. Voorkom dit deur ten minste 2 keer per week die vrugte op te tel wat van die boom afgeval het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply