Let Wel: Plaagdoders

Maak seker van die volgende wanneer jy plaagdoders gebruik:

  • Bestudeer altyd die etiket.
  • Toediening moet altyd geskiet volgens voorskrifte.
  • Neem kennis van van die beskerming van die persoon wat die toediening hanteer.
  • Maak seker wanneer dit op spesifieke plante gebruik kan word.
  • Onthou: Plaagdoders is giftig.

Lewer kommentaar

Leave a Reply