Maak ‘n oplossing van helfte Jeyes Fluid en helfte water en gooi of spuit dit oor die aangetaste dele waar roes voorkom.Meng water en tabakstof tot dit soos flou tee lyk. Was die plante hiermee. Gooi ook die water op die wortels.
Kategorie Argiewe:Plante
Rooispinmyt
Maak ‘n oplossing van helfte Jeyes Fluid en helfte water en gooi of spuit dit oor die aangetaste dele waar rooispinmyt voorkom.Tamatieblare kan van hulp wees in jou tuin. Dit verdryf myte en sommige wurms en motte.Kap genoeg blare fyn om 2 koppies te vul. Week die fyn gekapte blare oornag in water. Gooi die …
10 Wenke vir Rose
Om rose te plant is glad nie ingewikkeld nie, solank jy noukeurig sal let op die volgende wenke:Vra by jou kwekery vir die beste rose vir jou omgewing en klimaat. Indien dit jou eerste rose is moet jy die kies wat peste en plae goed kan weerstaan.Rose hou van son in die oggend. Hulle area …
Rooskewers
Verwyder gras, blare en verrottende vrugte onder vrugtebome, sodat vrugtevlieë en rooskewers nie daar kan skuil nie.
Rooipeperspuitmiddel vir ruspes
Petro van der WesthuizenKap een groot ui en een heel knoffelknol, albei met skil. Prut dit 20 minute lank met een eetlepel rooipeper in 1½ liter water. Laat afkoel en suig deur en gooi in bottels en verseël. Dit moet vir ses weke staan voor gebruik. Meng een eetlepel van die mengsel met drie koppies …
Ruspes
Maak drie ongeskilde knoffelhuisies fyn in ‘n voedselverwerker. Meng dit met 90 ml aptekersparaffien. Bedek en laat dit vir ‘n dag lank staan.Meng 15 ml gerasperde kombuisseep met 500 ml warm water.Meng nou al die bestandele saam en laat staan tot dit afgekoel is. Syg in ‘n glasfles en bewaar in die yskas.30 ml van …
Saaigids / Plantgids
Groente Saaigids en plantgids vir streke in Suid-Afrika
Sampioene
Sampioene is nie groente in die ware sin van die woord nie, maar swamme. Hulle is nog plant, nog dier, maar ‘n lewensvorm op hul eie.
Knolkool / Raapkool / Kohlrabi
Brassica oleraceaDie plant, ook bekend as raapkool of kohlrabi, is baie maklik om te kweek. Dit aard in meeste grondsoorte en kan hoë temperature weerstaan.Werk sowat 90 g 2:3:2 per m² by die grond in voor jy die saad saai.Die eetbare deel van die knolkool is die vlesige stam. Oes die plant terwyl dit nog …
Grenadellas
Passiflora edulis Die grenadella sal in enige grond groei wat goed dreineer. Moet nie die grond om die plant bewerk nie. Gooi eenvoudig kompos om die plant. Aan die begin van Mei en einde Augustus strooi jy 120 g 3:1:5 om die wortelarea. Die pers grenadella wat algemeen voorkom in Suid-Afrika hou nie van ryp …
