Die plant, ook bekend as raapkool of kohlrabi, is baie maklik om te kweek. Dit aard in meeste grondsoorte en kan hoë temperature weerstaan.
Werk sowat 90 g 2:3:2 per m² by die grond in voor jy die saad saai.
Die eetbare deel van die knolkool is die vlesige stam. Oes die plant terwyl dit nog jonk is, anders raak die eetbare gedeelte grof en houterig. Wanneer die stamme 5 – 7,5 cm in deursnee is is dit reg om geoes te word.


Waar kan ek die saad van knolkool (Brassica olerasea) koop.
Where can I buy the seed for kohlrabi in South Africa.