Turksvy

Opuntia ficus-indicaBaie van die meer as 300 soorte turksvye is pesplante. Hulle is droogtebestand en groei baie maklik.Die doringlose variëteit Opuntia ficus-indica is ’n treffende struik wat tot 6 meter hoog raak. Die blomme is geel. Die blomme word vervang met heerlike, eetbare vrugte. Die vrugte is groengeel of donkerrooi as hulle ryp is.(foto: Zeynel …

Kiwivrugte

Actinidia chenensisJy kan kiwivrugte suksesvol kweek as jou area matige weer het. Die vrugte kan nie kwaai ryp en baie warm somers hanteer nie. Die plante moet ook beskerm word teen wind.’n Gat vir ‘n plantjie moet ongeveer ‘n vierkante meter groot wees. Werk 1 kg superfosfaat en baie kompos by die gat in. Maak …

Tuinkalender vir Junie

GroenteVerwyder enige onkruid wat opkom. VrugteHierdie maand begin die sitrusvrugte ryp word.As daar peerslakkies in jou vrugtebome is, werk die grond onder die boom liggies om.Bespuiting van vrugtebome kan begin. Bome met dopluis moet drie keer bespuit word.Daar kan begin word met die snoei van sekere vrugtebome.Plant bome met ontblote wortels, wingerd en bessies.