Tuinkalender vir Junie

Groente

  • Verwyder enige onkruid wat opkom.

Vrugte

  • Hierdie maand begin die sitrusvrugte ryp word.
  • As daar peerslakkies in jou vrugtebome is, werk die grond onder die boom liggies om.
  • Bespuiting van vrugtebome kan begin. Bome met dopluis moet drie keer bespuit word.
  • Daar kan begin word met die snoei van sekere vrugtebome.
  • Plant bome met ontblote wortels, wingerd en bessies.

Lewer kommentaar

Leave a Reply