Kategorie Argiewe:Tuin idees
’n Handsak-tuin
Raad met rankplante
Die belangrikheid van rankpplante moet nie onderskat word nie. Dit gee vertikale lyne in jou tuin, verskaf kleur van onder na bo en gee skaduwee daar waar dit benodig word.
Hoe om ‘n tuinboog te maak
Tuinghoeroe Willie, is weer besig in sy tuin buite Stellenbosch. Dié keer wys hy hoe jy ‘n tuinboog kan maak en versier met ou tuingereedskap.
Groentetuin help gemeenskap
Tussen die bas en die gras
Los altyd spasie oop om ’n boom in die grasperk sodat die grassnyer nie die bas beskadig nie.Indien die gras wel tot teen die boom staan, sit ’n beskermende materiaal soos rubber om die boom om dit te beskerm.
Kaktus houer
Plantbakke en ‘n waterfokuspunt
Willie maak plantbakke en ‘n waterfokuspunt van ou geute.
