Tuinkalender vir Desember

–>GroenteGee alle blaargewasse bemesting.Enige bedding wat jy nou leegmaak moet jy omspit en kompos bywerk.Plant enige kortseisoen gewas hierdie maand, byvoorbeeld bone, kropslaai, beet en radyse.Plant blomkool aan die einde van Desember.VrugteSitrusbome moet hul laaste besmesting vir die jaar kry. Vervang ook die deklae onder die bome. Indien die grond uitdroog in die tydperk moet …

Tuinkalender vir November

GroenteOes murgpampoentjies, komkommers, boontjies en skorsies so gou as moontlik. Die gehalte verlaag soos dit groter raak.Behandel tamaties en komkommers teen siektes.Heelwat groente kan nou gesaai word.VrugteHou aan om vrugtevlieg en kodlingmot te bestry.Tel vrugte op wat van die boom af val, week dit in insekdoder en befrawe dit.Maak appelkose en vye nat as dit …