Kategorie Argiewe:Tuin idees
Tuinkalender vir September
GroenteSkoffel die grond rondom jaargewasse liggies los en gee ‘n toediening van 2:3:2 – ‘n handvol per vierkante meter.Gee jou groente kompos.VrugteSitrusbome moet een keer per week deeglik natgemaak word, sodra hulle begin blom.
Tuinkalender vir Augustus
BlommeVul die gate op jou grasperk met kompos.Voed die gras met ‘n misstof.Bemes gesnoeide rose.Snoei fuchsias.Voed bolle wat in die winter geblom het.Verwyder ou blomstele en dooie blare van meerjarige plante. Werk kompos rondom die plante in.GroenteSaai die eerste somergroentes.Jy kan nou begin met die saai van tamaties.Komkommers, murpampoentjies en skorsies kan teen die einde …
Tuinkalender vir Julie
GroenteSodra wintergewasse verwyder is moet die grond omgespit word en oragniese stowwe bygewerk word.Boerbone kan die maand bemesting kry. VrugteBespuiting van vrugtebome.Vrugte kan die eerste bemesting in die maand kry. Gee die grond ‘n deklaag indien bemesting gegee is.Sitrusvrugte kry ‘n derde van hul jaarlikse bemestingstof.Plant bome met ontblote wortels, wingerd en bessies.
Tuinkalender vir Junie
GroenteVerwyder enige onkruid wat opkom. VrugteHierdie maand begin die sitrusvrugte ryp word.As daar peerslakkies in jou vrugtebome is, werk die grond onder die boom liggies om.Bespuiting van vrugtebome kan begin. Bome met dopluis moet drie keer bespuit word.Daar kan begin word met die snoei van sekere vrugtebome.Plant bome met ontblote wortels, wingerd en bessies.
Vloeibare plantvoeding
Mense roei brandnetels voor die voet uit, maar volgens sommige mense is hul baie handige hulpmiddels in die tuin.Jy kan jou eie vloeibare plantvoeding van brandnetels maak. Grawe die plante met wortels en al uit. Onthou om handskoene te dra. Gooi ’n paar plante in ’n emmer en kneus die plante met jou hande. Bedek …
In die skadu
Te veel tuine ly aan leë kolle waar, volgens die huisbewoners, niks wil groei nie. Skadu areas bied egter ’n geleentheid om ’n verskeidenheid eiesoortige plante in jou tuin te vestig.Voor jy op ’n plant besluit moet jy sorg dat daardie skadukol verryk met mis en kompos.As daardie kol altyd nat is, kan jy Krismisrose …
Kompos
Spaar geld en maak jou eie kompos.Koop ‘n komposhouer en gooi al jou kombuisafval daarin. Koop ‘n organiese komposaktiveerder om die proses aan te help.Jy spaar nie net op kompos nie, maar jou tuin sal ook minder water gebruik.Koffiemoer is ook goed vir plante.(foto: Kessner Photography)
Skoenlappers
Hierdie is ‘n uitstekende projek om saam met die kinders te doen. Al wat jy nodig het is ‘n klein glasflessie met ‘n deksel, skoenlapperkos* en watte.Maak ‘n klein gaatjie in die deksel.Maak die fles vol met die kos*.Draai die deksel styf vas op die fles en druk ‘n stukkie watte in die gaatjie.Hang die …
Tuin idees
AAprilAugustusAugustus tuinmaak BBou ‘n voëlbadjie DDesemberFFebruarieGGee lewe aan ‘n ou tuinpotGras vir jou woonstelHHoe om ‘n groen boog in jou tuin te maakJJanuarieJulieJunieKKatvriendelike planteKomposKweekhuis – selfdoenMMaak jou eie komposMaak jou eie watertenkMaak tuin met eiegoedMaartMeiMoerastuinNNovemberOOktoberOulike idees met klippePPrentjiemooi plaveiselSSeptemberSkoenlappersSuurgehalteVVloeibare plantvoedingVoëlsVoëlvriendelike tuinWWurmplaas
