Groente
- Sodra wintergewasse verwyder is moet die grond omgespit word en oragniese stowwe bygewerk word.
- Boerbone kan die maand bemesting kry.
Vrugte
- Bespuiting van vrugtebome.
- Vrugte kan die eerste bemesting in die maand kry. Gee die grond ‘n deklaag indien bemesting gegee is.
- Sitrusvrugte kry ‘n derde van hul jaarlikse bemestingstof.
- Plant bome met ontblote wortels, wingerd en bessies.
