Help asb, kleigrond, redelik onvrugbaar. Het tonnel van skadunet gebou, sommige groente soos Blomkool groei redelik, maar gewasse soos tamaties sukkel. Wat kan ek doen om die vrugbaarheid te verbeter, asook, wat kan ek doen om die grond se gehalte te verander?
Die maklikste manier om die grond te verbeter is om kompos by te werk. Dit sal die vrugbaarheid verbeter en die digte lae van die kleigrond losmaak. Die grond sal ook makliker dreineer
Help asb, kleigrond, redelik onvrugbaar.
Het tonnel van skadunet gebou, sommige groente soos Blomkool groei redelik, maar gewasse soos tamaties sukkel.
Wat kan ek doen om die vrugbaarheid te verbeter, asook, wat kan ek doen om die grond se gehalte te verander?
Die maklikste manier om die grond te verbeter is om kompos by te werk. Dit sal die vrugbaarheid verbeter en die digte lae van die kleigrond losmaak. Die grond sal ook makliker dreineer