’n Vrou staan en duimgooi langs ’n verlate pad. Sy lyk verskrik, daar skielik in die voertuig se ligte! Sy klim in die motor, verdwyn dan met ’n onaardse gil.
Die verhaal van ’n spook se onvervulde liefde, verken in aangrypende ontmoetings en met teer ballades en bibberliedjies.
Met: Paul du Toit, LieSl Marx en Christiaan Schoombie
Musiek: Herman van den Berg
Musiekregie: Devereaux van der Hoven
Teks en regie: Schalk Schoombie
* Première *
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: Hoër Volkskool, Potchefstroom
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R120
24 Sept. – 12:30, 25 Sept. – 18:00, 26 Sept. – 20:30, 27 Sept. – 15:00, 28 Sept. – 09:00