Herman van den Berg span saam met die ikoniese kitaarspeler Mauritz Lotz om ʼn musikale ervaring soos min te skep.
Sleutelwoord Argiewe:Herman van den Berg
#innibos Sappi Boeke-crawl 2015
Die Sappi boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
Daar by Uniondale
’n Vrou staan en duimgooi langs ’n verlate pad. Sy lyk verskrik, daar skielik in die voertuig se ligte!
Woorde met Wieke
Met hierdie produksie word gepoog om die gedigte van Antjie Krog nog meer toeganklik te maak vir die liefhebbers van die digkuns en Afrikaans.
Herman van den Berg oor Brel
Herman van den Berg praat oor Jacques Brel en die nuwe Brel in Afrikaans. (video)
Agent Snoet en die hondelewe
Dié “gatskop spy-storie” is ʼn aksie-musiekspel in die ware sin van die woord en ʼn werklike eerste vir die Suid-Afrikaanse toneel- en musiekbedryf.
Vergenoeg
“Is dit hoe dit voel om dood te gaan?”
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Dit is wat dit is
Gerald Clark word in die sirkel van Suid-Afrikaanse kunstenaars en musikante gereken as een van die grootste, kraakvars talente in ons land!
Proe die aarde
Reeds die titel, Proe die Aarde, berei jou voor op ‘n sonderlinge smaaksensasie: die musiek is vars, opwindend verwerk en besit geheel en al ‘n internasionale klank.