Vergenoeg

“Is dit hoe dit voel om dood te gaan?” Adèle is sterwend aan kanker. Haar een dogter versorg haar, met die hulp van ‘n bietjie alkohol en baie make-up; die ander doen nie juis iets nie, behalwe om moeilikheid en deurmekaar te maak. Daar is dinge wat gesê moet word, ander wat verswyg moet bly.

Vergenoeg is gegrond op Marita van der Vyfer se roman. Dit is menslik, tydloos, met patos en fyn humor.

Volksblad Kunstefees

Kategorie: Musiekdrama
Prys: R100
Tydsduur: 80 min
Taal en Ouderdomsbeperking: Taal: Afr. Volwasse Geen o.12 T
Plek: 01. ATKV-Wynand Mouton-teater
Datums: Do. 8 Julie 21:00; Sa. 10 Julie 13:00; So. 11 Julie 12:00 & 15:00.
Genre: Drama
Teksverwerking: Alexa Strachan, na die roman deur Marita van der Vyver
Regie: André Odendaal
Musiek: Herman van den Berg
Met: Sandra Prinsloo, Alexa Strachan en Milan Murray

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar