“Is dit hoe dit voel om dood te gaan?”
Sleutelwoord Argiewe:Volksblad Kunstefees
La Diva: Cocktails, convertibles en al daai jazz
Maanligaande, flikkerende kameras, rooi tapyte, yskoue daquiries en witwarm liefde.
Crème Chopin
Neem een porsie polonaise en meng dit deeglik met ’n ligte wals.
Swanemeer: Die ware verhaal
Nataniël het al saam met verskeie simfonieorkeste opgetree.
Met die Holm gebore
Om met die helm gebore te wees is een ding, maar om met die Holm gebore te wees, is nie net één ding nie …
Bekkige Bobbejaan se Afrika-avontuur
Bekkige Bobbejaan soek ‘n vriend.
Bart Nel
Bart Nel is die filmweergawe (oorspronklik vir televisie) van J. van Melle se bekende verhaal oor Bart Nel, ‘n boer wat aan die Rebellie van 1914 deelgeneem het.
Allooi
Allooi is ‘n uitstalling van nuwe werke waarin woord- en visuele kuns geïntegreerd funksioneer.
Agamemnon: ‘n Brokkie groteske Africana
Midde die bokse vol opgegaarde oud-Africana en ‘n opstand onder die Afrikanerdom heers ‘n matriargale Klutaimnestra.
Boer Manie se melk word suur
Iewers ver op die Vrystaatse vlaktes is daar ‘n plaas. Hier woon boer Manie, en saam met hom woon sy wilde dogter Nella en gunsteling-koeitjie, Bella.