Hugo Claus, beroemde Vlaamse digter en dramaturg, se drama speel af in ’n Franse suikerfabriek waar vyf mans in die somerseisoen as trekarbeiders werk.
Sleutelwoord Argiewe:Hennie van Coller
#Vryfees Hans du Plessis: As die wind kom draai en Inboekeling
Die geliefde skrywer Hans du Plessis gesels met Hennie van Coller oor sy historiese roman As die wind kom draai.
Allooi
Allooi is ‘n uitstalling van nuwe werke waarin woord- en visuele kuns geïntegreerd funksioneer.